‘Covid-19 eis jul pa – en basta!’
Jun 07, 2020
2 minutes
’NFamilie van die Kaapse Wynland sê die regering het aanvanklik daarop aangedring om hul bejaarde pa se dood as ’n Covid-19-sterfte te registreer, al het hy nooit die siekte gehad nie.
Die familie, wat op voorwaarde van anonimiteit met Rapport gepraat het, se pa is op Sondag 24 Mei in ’n plaaslike hospitaal opgeneem, waar hy dieselfde dag nog dood is.
Hy is ook
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days