DOPSMEERMIDDEL
May 15, 2020
0 minutes
Eugene van Niekerk van G&G Varminting in Bloemfontein het onlangs ’n nuwe dopsmeermiddel) in ’n matrys. Ons het ’n video onder oë gehad waarin die smeermiddel gedemonstreer word en dit werk uitstekend. Eugene van Niekerk is een van Suid-Afrika se beste jakkalsjagters, ’n bedrewe skut en vuurwapen-entoesias en hy herlaai patrone vir ’n hele aantal vuurwapens.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days