Finweek - Afrikaans

Wanneer om wins te neem en wanneer om dit te los? Dit is die vraag.

namate die wêreld-en die plaaslike markte voortduur om ná die ineenstorting van einde Maart en begin April te herstel, word ek oorstroom met vrae van mense wat tydens die ineenstorting aandele gekoop het en wil weet of hulle die aandele nou moet verkoop.

Ek sê altyd dat ’n belegger of handelaar ’n plan moet hê om te verkoop wanneer hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Kortliks
70 000 Die JSE het middel November ’n nuwe rekordhoogtepunt van 70 091 bereik ná onder meer die mediumtermyn-begrotingsraamwerk. Dit dui op bemoedigende fiskale vooruitsigte, met groeiherstel, stygings in kommoditeitspryse en ’n opwaarts aangepaste v
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde

Related