Huisgenoot

Van Pletzen

‘Ek sê altyd: Net omdat iets snaaks is, beteken dit nie dit is ’n grap nie’

Musiek wat jou laat jol én roer

each van Pletzen (Groot Hond) en Matthieu Auriacombe (Nik Nax of net Nax) se tweede album as die musiekduo Van Pletzen is hier. Dié is weer propvol liedjies wat luisteraars dadelik sal laat goed voel en wat by enige partytjie tuis sal klink. Maar die album het ook ’n ander sy, iets wat Van Pletzen voel hulle nie op hul eerste album, ten volle ontgin het nie – ballades.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa