Steyn: ‘Ek voel ook soos AB; as my lyf fiks is, sal ek beskikbaar wees’
Apr 19, 2020
2 minutes
– Tinus van Staden
Selfs al word vanjaar se T20-Wêreldbeker-toernooi (T20-WB) uitgestel of selfs afgestel, beteken dit nie die einde van Dale Steyn se internasionale krieketloopbaan nie.
Die T20-WB wat vir Oktober en November in Australië geskeduleer is, sou moontlik Steyn se Protea-swanesang gewees het. Covid-19 het die toernooi nou in onsekerheid gedompel en duidelikheid sal Donderdag verkry word, ná ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days