SA Hunter/Jagter

VAT STAMP VYF

Aijaijai… Ons lewe werklik in ’n era van veranderinge. Die dolosse rol ongeduldig, en hulle voorspel meestal niks goed nie. Party dae voel dit vir my die houe val vinniger as wat ’n mens daarby kan aanpas.

In die ou dae het dinge stadig gebeur. Nuus het te perd gekom, en dié van wêreldgebeure per skip of – later – per stotterende telegraaf. Daarna, nadat die letters sorgvuldig in lood uitgepak is en die rollers ge-ink is, is die boodskap op papier versprei. Deesdae hoor ons dit dadelik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related Books & Audiobooks