Huisgenoot

Mooi met kussings

WENKE VIR ’N PRENTJIEMOOI RUSBANK MET STROOIKUSSINGS

▪ Groot rusbankkussings of groot strooikussings▪ Kies een patroontema soos strepe of blomme vir ’n interessante maar eenvormige voorkoms.▪ Strooikussings in een of meer teksture verleen warmte en diepte.▪ Die rangskikking aan een punt van die rusbank hoef nie dieselfde as aan die ander punt te lyk nie, maar hou die kleurpalet of tema en patrone min of meer dieselfde.▪ Kussings in verskillende vorms sorg vir verskeidenheid.▪ Kies kussings wat by ander dekorkleure in die vertrek pas vir ’n harmonieuse gevoel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr