GELDSAKE Kan ek my aftreegeld na ’n ander bewaringsfonds skuif?
Apr 10, 2020
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
AIE mense wat hul werk bedank of afgelê of ontslaan word, verkies dat hul aftreegeld na ’n bewaringsfonds oorgeplaas word eerder as ’n nuwe werkgewer se aftreefonds of ’n uittreeannuïteit. Maar onthou: Afhangend van watter beleggingsmaatskappy jy kies, kan die prestasie en diensfooie van jou bewaringsfonds van ander soortgelyke produkte verskil. ’n Leser het onlangs ontdek haar bewaringsfonds se diensfooie is baie hoër as haar vriendin s’n en dat dit stadiger groei. Hoe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days