Landbouweekblad

DIE STORIE VAN LOT 94 Die revolusie van veilingstoepassings: Afstand krimp tussen kopers en verkoper

Onwetend – en knap voor Covid-19 ’n nuwe era aangekondig het – is daar met ’n toepassingsbieër geskiedenis gemaak op ’n Dries Visserveiling in ’n gemeenskapsaal in Limpopo. Die rol van digitale virtuele of afstandsveilings speel nou meer as ooit ’n belangrike rol, aangesien dit die nodigheid vir ’n fisieke byeenkoms onnodig maak, terwyl die energie en opgewondenheid van ’n direkte veiling behou word.

Mnr. Louis Eksteen, uitvoerende hoof van Altum Systems, die maatskappy wat die WildlifePro-toepassing ontwikkel en onlangs baie suksesvol op ’n direkte veiling van Dries Visser aangewend het, sê die tegnologie word aangewend vir enige veiling, hetsy direk of virtueel deur slegs die toepassing te gebruik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.