Warriors se Magala boul Cobras uit vir amper mahala
Mar 15, 2020
1 minute
GALLO
’n Skittervertoning met die bal deur Sisanda Magala het die Warriors gehelp om die Cape Cobras gister in die plaaslike eendagkrieketreeks in Oos-Londen katswink te slaan.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days