Jong Zuma, waar’s jou skenkings nou?
Mar 15, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
FOTO: EDREA DU TOIT
Die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) sê hy dra geen kennis van oudpres. Jacob Zuma se seun Duduzane Zuma se beweerde aanbod om studente se registrasiegelde by dié universiteit te betaal nie.
Die UKZN, waar sowat 4 000 studente weier om hul
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days