MRK moet sê oor Cameron
Mar 15, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
![rapport200315_article_008_04_01](https://article-imgs.scribdassets.com/1284qa3ds07qvlup/images/fileSBYBL09C.jpg)
Die FAK het die Menseregtekommissie (MRK) gevra om ondersoek in te stel na ’n “potensiële botsing van belange” in die sage rondom oudregter Edwin Cameron se verkiesing tot kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het Danie Langer, besturende direkteur van die FAK, aan Rapport bevestig.
Dit het verlede jaar bekend geword dat prof. Wim de
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days