Sakeredders, regering haaks oor SA Express
Mar 15, 2020
3 minutes
Antoinette Slabbert
SA Express se sleutel-kundiges en vlieëniers kies die hasepad terwyl die sakeredders en regering baklei oor die half verrotte been.
Dít blyk uit ’n vorderingsverslag van die sakeredders, Phahlani Mkhombo en Daniel Terblanche, wat die afgelope week aan krediteure van die streeklugdiens gestuur is.
Die sakeredders is in ’n openlike oorlog met die departement van openbare ondernemings wat vol-gens die sakeredders inmeng by die sakereddingsproses en glo agteraf probeer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days