Rapport

Staan oues, siekes en die armes eerste by

Covid-19 kan gestop word – maar tot dusver het bitter min lande dit reggekry.

China, waar die virus die eerste keer in Desember kop uitgesteek het, het die byna ondenkbare reggekry en die opmars van die siekte gestuit – die groot grafika in vandag se koerant wys daar is feitlik geen verlede Sondag verskyn het nie. Dié prestasie is slegs bereik danksy ongekende ingryping by gewone Chinese mense se lewens deur ’n totalitêre staat wat sy mense op maniere kan hiet en gebied wat in bitter min ander lande moontlik is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die