Rapport

Kolpak: Is die gras nog so groen?

Duanne Olivier wat kolwers weer in Protea-gewaad met sy spoed en wip terroriseer, net ná ’n Kyle Abbottboulbeurt waarin hy die bal ses keer op ’n tiekie plant. Simon Harmer wat die bal skerp draai in ’n toets in die Baai of Durban. Rilee Rossouw wat boulers na alle uithoeke van die veld jaag in ’n eendagwedstryd . . .

Brexit het hoop gebring vir Suid-Afrikaanse krieketondersteuners wat hierna hunker. Toe Brittanje die Europese Unie op 31 Januarie verlaat het, het dit die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n