Agteros nou óók in kraal
Feb 09, 2020
3 minutes
FOTO: INSTAGRAM
FOTO: GALLO IMAGES
In Maart 2018 is Pite van Biljon se lewe op sy kop gekeer met die aankoms van sy eersteling. Min het hy geweet vreugde sou binne net ses weke vervang word deur verdriet, vrae en veg vir ’n klein mensie sonder ’n stem.
Van Biljon, die Knights-krieketspan se kaptein (en eersdaags ook ’n blinknuwe Proteas-T20-speler) se dogtertjie, Debi, word aanstaande maand twee, en haar trotse pa sê dit gaan nou baie goed met haar.
Maar in die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days