Landbouweekblad

Bou voerbank met dié hooimaaktoerusting

Die opbou van ’n voerbank, veral vir groter kuddes waar intensiewe vleis- en melkproduksie plaasvind, beteken dat groot hoeveelhede opbergbare veevoer soos hooi en kuilvoer geproduseer moet word. In hierdie artikel val die klem op hooiproduksie en watter toerusting daarvoor nodig is.

Dit is slegs deur meganisasie moontlik om gehaltehooi op groot skaal te produseer. Daar word algemeen verwys na die sny-, hark- en baalproses. Verskillende hooimaaktoerusting is beskikbaar met verskeie funksies, voordele en prysklasse wat by jou boerdery se behoeftes pas.

SNY VAN HOOI

Swaailem (). Toegerus met ’n bo-as, ratkas en ’n stel lemme, is dit vir seker die mees ekonomiese snyer. Die swaailemsnyer het twee of vier lemme, en sommige modelle kan selfs die materiaal in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc