Landbouweekblad

Die besigheid van ’n droogte

In die 2019-droogteverslag dui Agri SA aan dat daar op ’n jaargrondslag 31 000 werkverliese en ’n beraamde omsetverlies van R7 miljard vanweë die droogte plaasgevind het. Ondanks gebiede wat reën ontvang het, is daar steeds groot dele van die land wat nie reën ontvang het nie en die pad na herstel gaan lank wees.

Verstaan die deursnee-sakeman die impak van die droogte? Hier is ’n klein verduideliking met ’n vergelyking tussen ’n normale onderneming en ’n boerdery.

R14 MILJOEN GELEEN – MET GEEN SEKERHEID

Groot kapitaalbeleggings is nodig om ’n landbou-onderneming te begin. Voorraad en masjinerie is baie duur. Een stroper kos meer as ’n Aston Martin Vantage van digby R3 miljoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc