Met dié ingrypings kan die landbou-ekonomie versterk
Jan 17, 2020
2 minutes
VIDA BOOYSEN vida.booysen@landbou.com
FOTO: THEUNS BOTHA
![landbouza200124_article_022_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4a4whqkp347o9thn/images/fileHDVP8FP4.jpg)
INFRASTRUKTUUR EN VERVOER
it raak dringend noodsaaklik dat vrag van Suid-Afrikaanse paaie na die spoorlyne verskuif word, veral die vervoer van landbouprodukte, sê mnr. Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom van Agbiz. “Die werklikheid is dat die ekonomie nie meer die koste van swaar vragmotors op die land se paaie kan dra nie.”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days