Landbouweekblad

Kettingsae bring water

DIT is maklik om moedeloos te raak as jy lees van Suid-Afrika se enorme agterstand met water-infrastruktuur, asook oor die grootskaalse wanbestuur van water, meestal in plekke wat dit die minste kan bekostig.

Daarom was Manie so opgewonde om te hoor van die Gamtoos-boeregemeenskap se nuwe projek om indringerplante in die Kouga- en Krommerivierstelsels naby Kareedouw en Joubertina in die Oos-Kaap uit te roei.

Dié rivierstelsels is die lewensaar vir die meeste dorpe naby Port Elizabeth, asook die Langkloof, waar watertekorte boere telkens gedwing het om werkers af te lê.

Die Gamtoos-besproeiingsraad gaan dié projek namens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc