NUTTIG & NUUT
Mar 06, 2020
2 minutes
CARIEN KRUGER
GELDSAKE
GEEN BANKREKENING NODIG VIR DIÉ DIENS
MTN Suid-Afrika se nuwe Mobile Money-diens (MTN MoMo) bied ’n oplossing vir boere wat werkers sonder bankrekenings moet betaal. Die diens is vir alle selfoongebruikers beskikbaar.
Mnr. Felix Kamenga, hoof van finansiële dienste by MTN Suid-Afrika, sê MoMo-gebruikers hoef nie ’n bankrekening te hê nie. Hulle moet wel Suid-Afrikaanse verblyfreg hê, 18 jaar of ouer wees
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days