Landbouweekblad

Goeie pryse op WhatsApp-veiling wat binne vyf dae gereël is

As ’n nasionale verbod op veilings jou kortwiek, maak ’n Dohne-boer vinnig ’n ander plan.

Mnr. Dries Pienaar, eienaar van White Wools Dohne-Merino-stoetery in die distrik Molteno, het binne vyf dae ’n WhatsApp-plaasveiling georganiseer nadat die nasionale Dohne-Merinoveiling weens die landwye verbod op lewendehawe-veilings as gevolg van bek-en-klouseer afgestel moes word.

“Tegnologie is mos daar om die lewe makliker te maak, nie moeiliker nie. Die gemiddelde prys wat ek met die WhatsApp-veiling behaal het, was R73 000

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad8 min read
Boerdery Van Uiterstes: Om Die Drakensberg Te Tem
Die Du Randts van die plaas Dalmally in die distrik Elliot boer wydsbeen, met een been op die rand van die Drakensberg met suurveld en ’n kouer klimaat, en die ander been in ’n warmer klimaat aan die voetenent van die berg. Dalmally, op die rand van
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad4 min read
Die Boer Se Onsigbare Vyand
Aalwurms is die graanboer se grootste gevaar en die probleem word vererger weens ’n gebrek aan kennis van en inligting oor die plaag. Boonop word aalwurmsimptome soms verkeerdelik as ’n tekort aan voedingstowwe, droë toestande of ander biotiese en ab