Kamp en Karavaan

Die WERKSWINKEL

KAMP MET ELEKTRIESE KOMBERSE

Dis vir ons heerlik om in die winter te kamp! Fris, plattelandse lug, rooi wange en neuse, warm handskoene, musse en wolsokkies. Om dit nog aangenamer te maak, wil ons nou elektriese komberse vir die beddens kry sodat ons al die tuisplesiere in ons karavaan ook kan geniet.

Sal 'n omsetter aan die battery in staat wees om genoeg krag te verskaf aan elektriese komberse?

Godfrey: Susan in ons rekeningeafdeling sê vir my haar gesin gebruik elektriese komberse, asook 'n klein waaierverwarmertjie in hul karavaan, dus behoort die toestelle waarskynlik nie te veel elektrisiteit te trek wanneer dit aan 'n karavaanpark se kragbron verbind is nie.

Maar 220 volt deur 'n omsetter en 'n battery kan dalk probleme veroorsaak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.