Kamp en Karavaan

WAAR EK GEBLY HET

Betta Camp and Self-Catering Chalets

Die Betta-kampterrein is 'n baie goeie oorblyplek as jy van Luderitz of Aus af op pad is na Sesriem en Sossusvlei.

Die klein nedersetting is op die plek war die D27 en die klein sekondêre D826-pad wat jou die kort afstand na Duwisib-kasteel sal neem.

Betta bestaan uit 'n vulstasie, 'n kiosk en 'n koffiewinkelmet 'n klein bakkery waar vars plaasbrood en soetgebak gekoop kan word. Hulle het ook 'n smaaklike verskeidenheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.