Kamp en Karavaan

Stil wegbreek uit die stad

'n Besoek aan die ikoniese Ou Skipvakansieoord bied altyd 'n welkome wegbreekkans uit die stadsgewoel.

Die oord is aan die Weskus, taamlik naby Kaapstad en bied kamp- en karavaanstaanplekke, sowel as verblyf in tente en chalets.

Daar is geriewe vir funksies en ander byeenkomste, asook 'n verskeidenheid aktiwiteite vir die hele gesin wat 'n perfekte vakansie soek.

Ou Skip met sy 206 gelyk grasstaanplekke is een van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.