Kamp en Karavaan

OUTOMATIES 'N EB-LISENSIE VIR ERVARE BESTUURDERS?

Die bespreking oor die impak van die veranderings in die Padverkeerswet wat vereis dat jy 'n spesiale EB-lisensie moet hê om te sleep duur nou al jare.

Baie mense en vervaardigers voel dat dit karavaanverkope, asook die hele kampbedryf negatief beïnvloed het.

In ons jongste uitgawe verskyn daar 'n brief van 'n leser wat voorstel dat lisensies outomaties opgegradeer moet word na die kodes wat vereis word nadat die bestuurder vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.