Kamp en Karavaan

Dankie VIR DIE RIT

Na net meer as drie jaar aan die stuur van Caravan & Outdoor Life / Kamp & Karavaan, is ek hartseer om te laat weet dat ek 'n ander pad gaan vat.

Hierdie uitgawe is die laaste met my as redakteur.

Oor die afgelope 39 tydskrifte (25 daarvan ook in Afrikaans as ), het ek lief geword vir hierdie bedryf

You’re reading a preview, subscribe to read more.