Kamp en Karavaan

Soek jy karavaan- of sleepwakomponente?

Roadque in Silverton, Pretoria het gegroei van 'n klein verspreider van voertuigonderdele tot 'n groot verskaffer aan die sleepwa-enkaravaan-bedryf. Hul nuwe fabriek beslaan ongeveer 2 200 vierkante meter werkruimte.

Die oorspronklike gebou is opgegradeer om 'n groot pak- en vertoonruimte

You’re reading a preview, subscribe to read more.