Kamp en Karavaan

in vakansie-oase

1 IETS WAT JY SAL GENIET…

Die gebrul van leeus in die verte en die verfrissende swembad in die somer.

Nadat ek vir die kort rit in die hoofstraat wat deur die Dinokeng-wildreservaat lei, by die 20 km/hspoedbeperking gehou het, het ek op die stofpad afgedraai vir die tweeminuterit na Tshikwalo Lodge.

You’re reading a preview, subscribe to read more.