Kamp en Karavaan

Pret met die X-FAKTOR

Op 'n onlangse rit teen die suidkus op, het ek die kans gekry om die Discoverer FunX 4X4-ryhuis te laat wys wat in hom steek toe ek hom op 'n 1 700 km rit geneem het. Nou-ja, ek ken groter ryhuise nogal goed, sowel pad- as veldmodelle, maar dit was my eerste ervaring van 'n kleiner ryhuis, en ek was aangenaam verras. Die kundige ontwerp en uitleg van die binneruim sorg

You’re reading a preview, subscribe to read more.