Kamp en Karavaan

Destination Wonder-karavaan

Toe ek die Destination Wonder gaan haal vir my tiendaekamptoer waarop ek meer as duisend kilometer sou aflê, het André gesê:“Neem dit op enige grondpad wat jy wil!”Net ingeval iemand dalkVan Zylspas met 'n nuwe Wonder aanpak, het ek gereken ek moet liewer die woord "redelike" byvoeg by André se woord "grondpad".

André van Helsdingen is baie bekend in die bootboubedryf in Gauteng. Hy het sy jare ondervinding nou verder gevoer, en begin om luukse karavane te bou. Terwyl ons deur die moderne fabriek gestap het, het hy my vertel waarom hy besluit het om die Destination Wonder te bou.“Met my bootbouervaring wou ek 'n jag bou vir 'n

You’re reading a preview, subscribe to read more.