Kamp en Karavaan

Opgradering nuus & resensies

ECHO 4X4 SE NUWE KUNENE-VELDKARAVAAN

Prys: R471 325,50

BVM: 2 350 kg

Dit is al 'n geruime tyd op die horison, maar Echo 4x4 het uiteindelik laat in Augustus hul nuwe Kuneneveldkaravaan met luide trompetgeskal aan handelaars bekendgestel. Die bakwerk van hierdie karavaan is een glasveselskulpkonstruksie – volgens die vervaardigers geheel en al roesvry – en met 'n gelamineerde vloer op 'n gegalvaniseerde onderstel.

Die voordeel van hierdie boukonsep is

You’re reading a preview, subscribe to read more.