Kamp en Karavaan

Die werkswinkel

DIE BED

Ek soek gereeld na karavane wat nie 'n permanente dubbelbed het wat 50% van die vloeroppervlak in beslag neem nie. Maar tot vandag toe kon ek absoluut niks vind nie!

Ons het dekades gelede 'n ou 13 voet-Jurgens gebruik waarin die tafel as die basis tussen die twee sitbanke langs die kante gebruik is. Die rugleunings was die matrasse. Watter briljante idee! Tydens slegte weer kon ons binne by die tafel sit en kaartspeel of lees. As dit vandag was, sou ons op die internet kon rondblaai as ons nie lus was vir gesels nie. (Ek hoop my vrou lees nie dit nie …)

Sê asseblief vir my hoekom daar nou so 'n neiging is na 'n lomp dubbelbed wat net goed is om op te slaap? Ons slaap genoeg! Dit neem net 'n paar sekondes om die sitbanke in 'n bed om te skakel. Die beddegoed word

You’re reading a preview, subscribe to read more.