Kamp en Karavaan

Ruwe panoramiese prag

My liefde vir Namakwaland, en veral die Richtersveld, dateer sover terug as 1971. In my eerste universiteitsvakansie was ek 'n kroegman by die Art Deco-Masonic Hotel in Springbok. 'n Paar jaar later het ek aan die Namibiese kant van die Oranjerivier gewerk. Namakwaland en die Richtersveld is nou deel van my DNS! Om die waarheid te sê, Namibië is in dieselfde kategorie. Soos ek, sal 'n groot aantal van die kamp-en-karavaan-gemeenskap kampgeriewe langs die Oranje-/ Garieprivier by die Suid-Afrika-Namibiëgrenspos by Vioolsdrif soek. Daar is baie kampplekke aan sowel die Suid-Afrikaanse en die Namibiese kante van die rivier. Maar ek wil julle graag

You’re reading a preview, subscribe to read more.