WAARDE & WAARDES
Jun 13, 2018
2 minutes
Dr. Peter Oberem
Waarde en waardes : Dit is twee baie belangrike woorde in die konteks van wildboerdery. Wat is die waarde van wildboerdery vir die wildboer, vir die omgewing, vir die land in geheel? Hierdie is kwessies wat ons in verskeie artikels die afgelope dekade bespreek het en ook weer in hierdie uitgawe van Wildlife Ranching-tydskrif.
Hierdie waarde word gerealiseer in die vier pilare van die bedryf, naamlik teling,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days