GEÏNSPIREER OM AAN TE HOU OM DIE REGTE DING TE DOEN
Oct 10, 2018
3 minutes
Dr Peter Oberem
Ek is nie ’n politikus nie – ek was nog nooit en sal nooit wees nie – dit is dus belangrik om hierdie brief in konteks te sien.
Die pryse van skaarswild het sedert 2017 aansienlik gedaal. Daar is wyd gespekuleer oor die oorsake: kleurvariante; ’n ooraanbod van diere; die stadige herstel van die wêreldwye ekonomie ná die finansiële krisis; die plaaslike ekonomie; die vier jaar lange droogte; Suid-Afrikaanse politiek; onteiening sonder vergoeding (OSV); en vele ander. Opmerkings soos “die borrel het gebars” en “daardie gretige wildboere het hul verdiende loon gekry”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days