MAAK ’N VERSKIL
Dec 14, 2018
4 minutes
Dr Peter Oberem
Foto © Mike Kipling Photography
Groei. Ons gebruik almal dikwels die woord, omdat ons weet dit is belangrik, maar miskien sonder om werklik te dink oor wat ons regtig daarmee bedoel of sonder om te dink aan die groter prentjie, die breër konteks. Elke maand of twee, wanneer die Suid-Afrikaanse Reserwebank of die graderingsagentskappe soos Standard and Poor die vooruitskatting van ons ekonomiese groeivooruitsigte afwaarts hersien, krimp ons ineen en word miskien gedryf tot ’n kort sarsie van verwoede beplanning.
Groei self het ’n hiërargie: daar is selfgroei (selfaktualisering); daar is persoonlike ekonomiese groei en ’n strewe na finansiële
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days