NEEM BEHEER VAN JOU TOEKOMS
Dec 11, 2019
4 minutes
Photo © Meldt van der Spuy
Daar is duidelik ’n aantal areas in ons lewe as wildboere waar dit nou tyd is om op te staan, ons stem dik te maak en verantwoordelikheid te neem vir ons eie toekoms. Om ’n paar te noem:
1. Onder watter departement val wildboerdery, en, nog belangriker, wat het ons van ons owerheid nodig?
2. Siektebeheer in Suid-Afrika – hoe verseker ons die bedreigings en uitdagings wat ons en die hele veebedryf se toekoms in die gesig staar, word die beste bestuur en hopelik oorkom?
3. Die negatiewe siening van ons lewendehawe- en veral die wildboerdery
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days