SA Hunter/Jagter

GESLAGSBEPALING BY WILDSPESIES

In die vorige afdelings (Deel 3 en 4) het ek die fokus geplaas op vroulike diere wat horings het, en die geslagte se uitkenning vir die plaaslike trofeejagter probeer vergemaklik deur sekere kenmerke uit te lig. In hierdie afdeling gee ek ’n verdere oorsig oor sekere spesies, waarvan net sommige spesies se vroulike diere wel horings het. Die belangrikste kenmerke om uitkenning te vergemaklik, word hier genoem.

VAALRIBBOK

Alhoewel ooie nie horings het nie, is die dun, reguit horings van die ram dikwels nie op ’n afstand sigbaar nie. Die ram vorm die agterhoede as die trop versteur word.

KLIPSPRINGER

Alhoewel slegs ramme horings het, is dit wyd gespasieer en mag dit op ’n afstand lyk soos donker binnerande van die ore wanneer die ore orent staan in ’n waaksame houding.

GRYSDUIKER

Alhoewel dit die norm is dat slegs ramme horings het, is daar sekere gebiede waar die ooie ook goed ontwikkelde horings mag hê. Die ooie is baie keer swaarder/groter as die ramme.

BOSVARK

Bere is swaarder en groter as sôe. Die dominante beer sal gewoonlik die familiegroepie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks