SA Hunter/Jagter

HERWINNING VAN KARKASSE

Die herwinning van karkasse is vir die trofeejagter van groot belang, want as dit nie korrek gedoen word nie kan die dier se vel en/of horings beskadig word tydens die proses.

Op plase waar daar gereeld trofeediere geskiet word en die personeel korrek opgelei is in die herwinning en hantering van karkasse, behoort daar geen probleme te wees nie. Jag jy egter op sogenaamde oop plase of plekke waar die personeel nie die nodige kennis het in terme van trofeehantering nie, (of jy jag sonder ’n professionele jagter wat kan bystaan met raad) moet die jagter self baie goed toesig hou om te verseker dat sy trofee ongeskonde by die slagplek aankom.

Op die meeste plase is daar arbeiders wat kan help met die herwinning van wild en dit is no-dig om enige trofeedier so gou as moontlik by die slagplek te kry sodat die slagwerk kan begin. Diere waarvan die vel te lank aangelos word (veral die spiraalhoringbokke) is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d
SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related