SA Hunter/Jagter

FAUNA EN FLORA

Bewaring – ’n kritieke faset van ons omgang met die natuur – het nie ’n lang geskiedenis nie. Maar terselfdertyd is dit ook glad nie ’n nuwe begrip nie. Voor holistiese omgewingsbewaring soos ons dit nou verstaan, was daar al natuurbewaring, en voor dit was daar wildbewaring.

Een van die pioniers hiervan was James Stevenson-Hamilton, ’n Kakie wat nogal nuttig uitgedraai het na die beëindiging van die Anglo-Boereoorlog. Toe hy op 1 Julie 1902 in beheer gestel is van die nuut-geproklameerde Sabie-wildreservaat, het bewaringswetenskap en ekologie as vakgebiede natuurlik nog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v
SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f

Related Books & Audiobooks