ONS gunstelinge
Oct 21, 2019
2 minutes
Deur SUZANNE KOTZÉ en
CORNÉ GREEFF
suzannek@ctp-mail.co.za
VERFRISSEND
Ek is gaande oor Nuxe se nuwe Crème Prodigieuse-reeks. Dit is ideaal om die eerste tekens van veroudering te beveg (en ja, ek weet op veertig het ek nie meer die eerste tekens van veroudering nie). Ek gebruik wel die Crème Prodigieuse Boost Multi-Correction
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days