Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Vlamme in die Kalahari
Die Rooi Klippies van Tandberg
Vuilspel op die Vlaktes
Ebook series4 titles

Ryk Schoonraad Reeks

Rating: 0 out of 5 stars

()

About this series

VREEMDE VROU IN DIE WILDERNIS - RYK SCHOONRAAD REEKS


Ryk Schoonraad, flukse jong boer aan die voorpos van die beskawing, is verbaas om in die veld ’n verskrikte handperd te kry, belaai met die besittings van ’n vrou. Maar teen daardie tyd het sy groot avontuur reeds begin. Hierdie nuwe gebeurtenis maak die wêreld vir hom net nog moeiliker, maar dit bring darem ook iets nuuts in sy opwindende lewe hier in die onbeskaafde wildernis van die voorgrens. Die blote feit dat hy boonop ook nog ’n uiters kosbare vonds op sy plaas ontdek, maak sake vir hom glad nie makliker nie. Hy het sy hande behoorlik vol om aan die lewe te bly en reg en geregtigheid te laat seëvier.

LanguageAfrikaans
Release dateNov 5, 2021
Vlamme in die Kalahari
Die Rooi Klippies van Tandberg
Vuilspel op die Vlaktes

Titles in the series (4)

  • Vuilspel op die Vlaktes

    1

    Vuilspel op die Vlaktes
    Vuilspel op die Vlaktes

    VUILSPEL OP DIE VLAKTES - RYK SCHOONRAAD REEKS Vuilspel op die Vlaktes is so vol aksie en so romanties soos die skitterendste “wilde weste”-verhaal wat u nog gelees het. Die verhaal speel af in ’n tydperk toe ons binneland net sulke kleurvolle skurke opgelewer het soos Amerika, in die tydperk kort nadat minerale hier ontdek is. Die skrywer, FA Venter onder die skuilnaam van Meiring Fouche, het homself met hierdie werk oortref. Sy karakter Mertel Duvenage is ’n oortuigende boef en Miemsie Bouwer is ’n innemende heldin. En natuurlik is daar die spreekwoordelike aantreklike held in die storie!

  • Vlamme in die Kalahari

    2

    Vlamme in die Kalahari
    Vlamme in die Kalahari

    VLAMME IN DIE KALAHARI - RYK SCHOONRAAD REEKS Helm du Plessis, ’n vooraanstaande grensboer van die Noordwestelike Provinsie, is met honderde osse op pad na die Kimberley se mark. Hy word egter koelbloedig vermoor deur blanke veediewe. Sy dogter Ansie en Ryk Schoonraad agtervolg hulle met die doel om wraak te neem. Die twee ondergaan verskriklike folteringe toe die boewe daarin slaag om hulle op ’n paar geleenthede in die hande te kry...  

  • Die Rooi Klippies van Tandberg

    3

    Die Rooi Klippies van Tandberg
    Die Rooi Klippies van Tandberg

    DIE ROOI KLIPPIES VAN TANDBERG - RYK SCHOONRAAD REEKS Om jou hotelkamer se deur oop te maak en ’n bakkopslang dreigend voor jou orent te sien staan, sal vir geen mens ’n aangename ondervinding wees nie, selfs al is dit op die voorposte van die beskawing. Dit was een van die eerste ondervindings van die aantreklike Roelien van der Spuy toe sy op die grensdorpie Graskolk aankom, op soek na haar vader wat in hierdie woeste wêreld spoorloos verdwyn het. Ryk Schoonraad, ’n jong boer op die voorposte, merk ook sommer dadelik aan die kroegvlieë se reaksie dat hier een of meer skuldiges in die onmiddellike omgewing is en hy besluit dadelik om ’n handjie by te sit...

  • Vreemde Vrou in die Wildernis

    4

    Vreemde Vrou in die Wildernis
    Vreemde Vrou in die Wildernis

    VREEMDE VROU IN DIE WILDERNIS - RYK SCHOONRAAD REEKS Ryk Schoonraad, flukse jong boer aan die voorpos van die beskawing, is verbaas om in die veld ’n verskrikte handperd te kry, belaai met die besittings van ’n vrou. Maar teen daardie tyd het sy groot avontuur reeds begin. Hierdie nuwe gebeurtenis maak die wêreld vir hom net nog moeiliker, maar dit bring darem ook iets nuuts in sy opwindende lewe hier in die onbeskaafde wildernis van die voorgrens. Die blote feit dat hy boonop ook nog ’n uiters kosbare vonds op sy plaas ontdek, maak sake vir hom glad nie makliker nie. Hy het sy hande behoorlik vol om aan die lewe te bly en reg en geregtigheid te laat seëvier.

Related to Ryk Schoonraad Reeks

Related categories

Reviews for Ryk Schoonraad Reeks

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words