Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Ann se Oorlog: ANN se Oorlog Reeks, #4
Oorwinning: ANN se Oorlog Reeks, #5
ANN se OORLOG: ANN se Oorlog Reeks, #3
Ebook series4 titles

ANN se Oorlog Reeks

Rating: 0 out of 5 stars

()

About this series

Met haar man, Emrys, wat steeds vermis word gedurende die oorlog, ontvang Ann Morgan ‘n persoonlike uitnodiging van die sjarmante Speurder Inspekteur Max Deveraux. Moet sy die uitnodiging aanvaar of van die hand wys?

Intussen, in haar persoonlike lewe, word Ann met ‘n dilemma gekonfronteer.  Na Trevor Bowman se moord, moet sy die vaandel by sy speur agentskap oorneem?

Terwyl Ann oor die persoonlike en profesionele aspekte van haar lewe wik en weeg, vra ‘n vriendin haar om haar vermiste dogter op te spoor.  Klaarblyklik het Adeline Hopkins ‘n beskadigde verhouding met haar pa.  Maar wat van haar gewese kêrel en ‘n Amerikaanse soldaat, ‘n GI waarmee sy uit gegaan het?

Gedurende die tyd dat die GI’s gereed maak om te vertrek vir die tweede golf D-Dag invalle, het Ann antwoorde nodig, net om haarself met ‘n verdere dilemma te vind, hoe om geregtigheid te laat geskied.

        

LanguageNederlands
Release dateDec 29, 2020
Ann se Oorlog: ANN se Oorlog Reeks, #4
Oorwinning: ANN se Oorlog Reeks, #5
ANN se OORLOG: ANN se Oorlog Reeks, #3

Titles in the series (4)

  • ANN se OORLOG: ANN se Oorlog Reeks, #3

    3

    ANN se OORLOG: ANN se Oorlog Reeks, #3
    ANN se OORLOG: ANN se Oorlog Reeks, #3

    Met haar man, Emrys, wat steeds in aksie vermis word, moet Ann Morgan die realiteit aanvaar dat sy hul eerste huweliks herdenking, en Kersfees alleen moet deurbring.  Maar, ‘n telefoon oproep van Aistair Blythe, ‘n jongman met wie sy kortliks,  voor haar huwelik met Emrys, uitgegaan het sit Ann op ‘n pad wat na moord lei, ontmoetings met handelaars op die swart mark en wat lewensgevaar vir haar inhou.    Met die hulp van bobaas spioenmeester Charles Montagu en Speurder Inspekteur Max Deveraux, krap Ann ‘n groot oorlogs geheim oop.  En, saam met die wonderlike sneeu wat oor die Kerstyd val, kry sy ‘n geskenk wat sy nooit sal vergeet nie. 

  • Ann se Oorlog: ANN se Oorlog Reeks, #4

    4

    Ann se Oorlog: ANN se Oorlog Reeks, #4
    Ann se Oorlog: ANN se Oorlog Reeks, #4

    Maart 1945. Na ses bloedige, traan gevlekte jare, was die oorlog amper verby. Maar, vir die Duitse oorlogs gevangenes opgesluit op Eiland Plaas Kamp 198 kon die einde nie gou genoeg kom nie – en besluit hulle om te ontsnap. Terwyl die Duitsers na alle uithoeke vlug, het een van hulle, Kurt Schneider, agtergebly met bloed aan sy vingers en ‘n pistool in sy hand.  Die ergste is dat daar ‘n lewelose vrou by sy voete lê.  As die hoofverdagte in die moord, lyk dit asof die galg sy voorland is.  Maar Ann Morgan het Kurt Schneider leer ken in die tyd wat hy op die plase in die omgewing, onder bewaking, gearbei het.  Sy het van die jongman gehou, en was nie oortuig dat hy tot moord in staat was nie.  Kon Ann vir Kurt red en die regte moordenaar galg toe stuur? Met haar man Emrys steeds as vermis in die oorlog, vind Ann haarself aangetrokke tot die aantreklike wewenaar Speurder Inspekteur Max Deveraux.  Kon Ann haar emosies in bedwang hou, of sou sy in die hitte van die oomblik, die lyn oorskry?

  • Oorwinning: ANN se Oorlog Reeks, #5

    5

    Oorwinning: ANN se Oorlog Reeks, #5
    Oorwinning: ANN se Oorlog Reeks, #5

    Die oorlog is verby en Ann se gemeenskap is besig met voorbereidings vir die VE Dag vierings.  Maar, nie almal is in die bui om fees te vier nie.  Ann se man, Emrys, het uit Frankryk teruggekeer, ‘n skaduwee van die man wat hy eens was.  Wat het in Frankryk gebeur? Wat het so swaar op Emrys se gemoed geweeg? Intussentyd, het Doris Michael vir Ann gehuur om haar broer Glyn op te spoor, ‘n man wat sy vir twee jaar glad nie gesien het nie.  Wat het met Glyn gebeur? En watse sleutelrol het hy gespeel wat die uitkoms van die oorlog sou bepaal? Terwyl Ann na antwoorde soek, besef sy dat al was die oorlog verby, die ware geveg het maar slegs begin.  Die geveg om die vrede te wen.

  • ANN se OORLOG: ANN se Oorlog Reeks

    ANN se OORLOG: ANN se Oorlog Reeks
    ANN se OORLOG: ANN se Oorlog Reeks

    Met haar man, Emrys, wat steeds vermis word gedurende die oorlog, ontvang Ann Morgan ‘n persoonlike uitnodiging van die sjarmante Speurder Inspekteur Max Deveraux. Moet sy die uitnodiging aanvaar of van die hand wys? Intussen, in haar persoonlike lewe, word Ann met ‘n dilemma gekonfronteer.  Na Trevor Bowman se moord, moet sy die vaandel by sy speur agentskap oorneem? Terwyl Ann oor die persoonlike en profesionele aspekte van haar lewe wik en weeg, vra ‘n vriendin haar om haar vermiste dogter op te spoor.  Klaarblyklik het Adeline Hopkins ‘n beskadigde verhouding met haar pa.  Maar wat van haar gewese kêrel en ‘n Amerikaanse soldaat, ‘n GI waarmee sy uit gegaan het? Gedurende die tyd dat die GI’s gereed maak om te vertrek vir die tweede golf D-Dag invalle, het Ann antwoorde nodig, net om haarself met ‘n verdere dilemma te vind, hoe om geregtigheid te laat geskied.         

Author

Hannah Howe

Hannah Howe is the bestselling author of the Sam Smith Mystery Series (Sam's Song, book one in the series, has reached number one on the amazon.com private detective chart on seven separate occasions and the number one position in Australia). Hannah lives in the picturesque county of Glamorgan with her partner and their two children. She has a university degree and a background in psychology, which she uses as a basis for her novels.Hannah began her writing career at school when her teacher asked her to write the school play. She has been writing ever since. When not writing or researching Hannah enjoys reading, genealogy, music, chess and classic black and white movies. She has a deep knowledge of nineteenth and twentieth century popular culture and is a keen student of the private detective novel and its history.Hannah's books are available in print, as audio books and eBooks from all major retailers: Amazon, Barnes and Noble, Google Play, Kobo, iBooks, etc. For more details please visit https://hannah-howe.comThe Sam Smith Mystery Series in book order:Sam's SongLove and BulletsThe Big ChillRipperThe Hermit of HisaryaSecrets and LiesFamily HonourSins of the FatherSmoke and MirrorsStardustMind GamesDigging in the DirtA Parcel of RoguesBostonThe Devil and Ms DevlinSnow in AugustLooking for Rosanna MeeStormy WeatherDamagedEve’s War: Heroines of SOEOperation ZigzagOperation LocksmithOperation BroadswordOperation TreasureOperation SherlockOperation CameoOperation RoseOperation WatchmakerOperation OverlordOperation Jedburgh (to follow)Operation Butterfly (to follow)Operation Liberty (to follow)The Golden Age of HollywoodTula: A 1920s Novel (to follow)The Olive Tree: A Spanish Civil War SagaRootsBranchesLeavesFruitFlowersThe Ann's War Mystery Series in book order:BetrayalInvasionBlackmailEscapeVictoryStandalone NovelsSaving Grace: A Victorian MysteryColette: A Schoolteacher’s War (to follow)What readers have been saying about the Sam Smith Mystery Series and Hannah Howe..."Hannah Howe is a very talented writer.""A gem of a read.""Sam Smith is the most interesting female sleuth in detective fiction. She leaves all the others standing.""Hannah Howe's writing style reminds you of the Grandmasters of private detective fiction - Dashiell Hammett, Raymond Chandler and Robert B. Parker.""Sam is an endearing character. Her assessments of some of the people she encounters will make you laugh at her wicked mind. At other times, you'll cry at the pain she's suffered.""Sam is the kind of non-assuming heroine that I couldn't help but love.""Sam's Song was a wonderful find and a thoroughly engaging read. The first book in the Sam Smith mystery series, this book starts off as a winner!""Sam is an interesting and very believable character.""Gripping and believable at the same time, very well written.""Sam is a great heroine who challenges stereotypes.""Hannah Howe is a fabulous writer.""I can't wait to read the next in the series!""The Big Chill is light reading, but packs powerful messages.""This series just gets better and better.""What makes this book stand well above the rest of detective thrillers is the attention to the little details that makes everything so real.""Sam is a rounded and very real character.""Howe is an author to watch, able to change the tone from light hearted to more thoughtful, making this an easy and yet very rewarding read. Cracking!""Fabulous book by a fabulous author-I highly recommended this series!""Howe writes her characters with depth and makes them very engaging.""I loved the easy conversational style the author used throughout. Some of the colourful ways that the main character expressed herself actually made me laugh!""I loved Hannah Howe's writing style -- poignant one moment, terrifying the next, funny the next moment. I would be on the edge of my seat praying Sam wouldn't get hurt, and then she'd say a one-liner or think something funny, and I'd chuckle and catch my breath. Love it!""Sam's Song is no lightweight suspense book. Howe deals with drugs, spousal abuse, child abuse, and more. While the topics she writes about are heavy, Howe does a fantastic job of giving the reader the brutal truth while showing us there is still good in life and hope for better days to come."

Related to ANN se Oorlog Reeks

Related categories

Reviews for ANN se Oorlog Reeks

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words