Heinz Winckler het grootgeword in Stellenbosch en het die eerste Idols competition in Suid-Afrika in 2002 gewen. Hy is bekend in die sekulêre en die Christelike musiekbedryf. Hy is...view moreHeinz Winckler het grootgeword in Stellenbosch en het die eerste Idols competition in Suid-Afrika in 2002 gewen. Hy is bekend in die sekulêre en die Christelike musiekbedryf. Hy is die hoof van Lovekey Church. Sy eerste boek In ritme met God het in 2015 verskyn. Hy is getroud met Aletté-Johanni en hulle het drie seuns en 'n dogtertjie.view less