Justine Pike is al vir ses jaar mede-leier en hoof van die kinderbediening by die Die Bron-gemeente in Durbanville. Sy bedien dikwels op radio en televisie. As gevolg van die verli...view moreJustine Pike is al vir ses jaar mede-leier en hoof van die kinderbediening by die Die Bron-gemeente in Durbanville. Sy bedien dikwels op radio en televisie. As gevolg van die verlies van een van hulle kinders deur ’n miskraam, het sy uit haar gebrokenheid begin uitreik na ander families wat dieselfde hartseer beleef het.view less