Loading
DL
author
Desmond Landsberg
Gebore op 'n jong ouderdom toe my ma baie siek was in die hospitaal op Witbank en grootgeword in Lydenburg. Grootgeslaan op 'n plaas in die Bosveld en op 'n keer is daar sewe spantoue binne 'n kort...view moreGebore op 'n jong ouderdom toe my ma baie siek was in die hospitaal op Witbank en grootgeword in Lydenburg. Grootgeslaan op 'n plaas in die Bosveld en op 'n keer is daar sewe spantoue binne 'n kort tydjie fyn en vodde-flenters op my geslaan. Dit maar net 'n klein ontploffingjie wat 'n bakoond van byna honderd-en-twintig jaar oud, poer des merdes geskiet het. Sluit by die Suid-Afrikaanse Lugmag aan na skool maar het toe in bemarking gaan spesialiseer. Belangstellings is lees, sport, lees, skryf, lees, reis en lees. Was getroud met Ann en ons het drie pragtige dogters op wie ek baie trots is. Jammer manne, maar hulle is al drie getroud en gelukkig. Eers kort gelede bekeer na 'n Christen na jare van ateïsme. Tans in 'n verhouding met Yvone wat 'n pragmens is.view less
Desmond Landsberg has no available titles yet.