Loading
AS
author
Amelia Strydom
Amelia Strydom (ʼn skuilnaam) het in Gauteng grootgeword in ʼn huisgesin wat rondom boeke gedraai het. Sy het haar honneursgraad in godsdienswetenskap behaal en twee jaar daarin dose...view moreAmelia Strydom (ʼn skuilnaam) het in Gauteng grootgeword in ʼn huisgesin wat rondom boeke gedraai het. Sy het haar honneursgraad in godsdienswetenskap behaal en twee jaar daarin doseer. In 2008 het sy as doula begin werk en aanskou eerstehands wonderwerke. Amelia en die liefde van haar lewe woon in die Overstrand met hul kinders, diere en boeke.view less
Amelia Strydom has no available titles yet.