Die Tuinier Tydskrif

PLAVEI ’n storm los

onvensionele opinies oor plaveisel, gaan meer dikwels as nie, van die veronderstelling uit dat plaveisel – of dit nou in die vorm van ‘n paadjie, oprit, binnehof, patio of selfs as ‘n beddingrandjie of swembadrand is – hoofsaaklik gebruik word om ‘n area meer gebruiksvriendelik te maak of om bloot ʼn praktiese funksie te verrig. Geplaveide oppervlaktes word dikwels gesien as die finale ‘invullers’ of ‘oplossings’ vir daardie lastige oorblywende of negatiewe spasies wat oorbly sodra ons die aangeplante tuin (met al die sensuele goedjies) voltooi het. Andersins, en in baie gevalle, word plaveisel dikwels gebruik as ‘n sinvolle of nuttige ondersteunende hulpmiddel vir daardie reeds aangeplante areas wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Welkom
Alles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye.
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton