Die Tuinier Tydskrif

STOMPKOPKEWER Herplantingslys

Baie van julle het seker al gehoor of gelees van die polifagiese stompkopkewer (PSHB), ‘n indringer ambrosia-kewer wat‘n groot bedreiging vir bome in Suid-Afrika geword het. Die stompkopkewer tonnel in die bome in en vorm sirkelvormige gangetjies waarin dit broei. Hierdie insek dra ‘n simbiotiese swam as voedselbron saam en die kombinasie van die kewertonnels en swaminfeksie veroorsaak dat baie bome vrek.

Sommige van julle het dalk bome verloor weens hierdie plaag, maar navorsing

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Greg Se Topwenke
Greg het ’n passie om groen ruimtes te omskep en tuine te skep in asemrowende buitelugkuns terwyl hy aan ’n volhoubare toekoms werk. Met ’n kunstenaar se oog en ’n tuinier se aanraking, sal Greg vir jou’n pasgemaakte tuin ontwerp, onderskryf deur ’n
Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners